allegaartjie
  • Gedigte
  • Video's
  • Lien se Lankstaanskoene
  • Toetse
    • Rubrieke en SAGS-dokumente
  • Onderwêreld
  • Speletjies
  • Grappies
  • Musiek
  • Irene se Blog
  • Martin se Blog
  • GTA
  • Vasvra
  • Taal
  • Kontak
  • Untitled

Druppeltjie vir druppeltjie

5/5/2010

0 Comments

 
Ek is baie opgewonde om te sien dat daar al 170 mense op ons ieb-allegaartie-poslys is. En die idees, toetse en lesse begin inkom en dis goeie nuus. Ek het alles wat tot dusver via die poslys gesirkuleer het op die webwerf geplaas sodat mense dit weer maklik kan opspoor. Dit was die oorspronklike doel van hierdie webwerf en ek is bly om te sien dat dit druppeltjie vir druppeltjie begin vorm aanneem. Dankie aan almal wat so vrygewig is en alreeds bydraes gelewer het. Hou so aan!!
0 Comments



Leave a Reply.

    Picture

    View my profile on LinkedIn

    Irene Basson

    Create your badge

    Ietsie oor Irene

    Irene hou skool by St John's College. Sy het haar eie twee woelwaters (6 & 7). Sy is tans besig met 'n MA by WITS met die fokus op tweede taal- onderrig en tegnologie. Sy doen ook gou-gou en terselfdertyd aanlyn diploma-kursus deur UCT oor die gebruik van die internet. In haar hart bly sy  maar 'n Afrikaanse juffrou met 'n swak plek vir gedigte en letterkunde.


    RSS Feed

    Archives

    March 2011
    May 2010

    Categories

    All

Powered by Create your own unique website with customizable templates.